Copy
 
logo-top
 
 
 
 
PURE KUNS!
 
8 September 2016
 

Beste Luisteraar

Hier heers groot opgewondenheid in RSG se gange, want ons is besig om die laaste toue bymekaar te trek vir RSG Kunstefees 2016. Ons maak op 16 September die besonderhede bekend. As deel van die program het ons daarin geslaag om een van die wêreld se voorste mezzosoprane,  Michelle Breedt,  op te raap vir ‘n konsert, wat opgeneem word vir uitsending tydens die kunstefees. Maar terselfdertyd neem ons ook met hartseer afskeid van die gevierde tenoor Johan Botha ná sy afsterwe in Wene.

Ons bied weer vir ons luisteraars ‘n wen-kans: vul die eerste van ons twee digitale blokraaie in en staan ‘n kans om R5000 kontant te wen.

 
Magdaleen en die RSG span
 
 
 
divider
 
Stories
in die nuus
 
#1 gesprekspunte
 
 
 ‘n Groot stem in opera het stil geraak met die afsterwe van Johan Botha. Ons bring hulde aan een van die voorste dramatiese tenore, wat met reusesukses die groot Wagner- en Verdi-rolle in die grootste operahuise in die wêreld vertolk het.
 
 
 
 
image
 
 
 
Wen met ons Blokraai!
 
Klik hier om die eerste van twee digitale blokraaisels te bereik. Vul dit in en jy staan ‘n kans om R5000 kontant met die eerste een te wen.
 
 
 
Michelle Breedt in konsert
 
set7-image13
 
RSG het ‘n groot slag geslaan: Die wêreldbekende mezzosopraan Michelle Breedt gee op 25 September ‘n spesiale konsert by die SAUK se ouditorium, as deel van die RSG Kunstefees 2016. Sy word begelei deur Elna van der Merwe.
 
 
 
 
Agter die skerms
 
Ons deel enkele dinge wat agter die skerms gebeur. Jacqui January het ouma geword, Derrich het in die Overberg gekuier en twee luisteraars het teen meer as 220km/uur om die Kyalami-baan gejaag.
 
 
image
 
Jacqui word ouma!
 
  Derrich kuier in kanola-wêreld
image
 
Só klink dit as jy jaag!
 
 
 
Ons het meer as 1.4 miljoen luisteraars
 
Radio-navorsing kry ‘n nuwe baadjie
 
RSG is die 7e grootste kommersiële en openbare radiostasie in die land en stof alle Afrikaanse mededingers sommer goed uit. Dié feite is gebaseer op nuwe radio-navorsing wat op ‘n nuwe manier gedoen word.
 
Lees meer.
 
 
Kyk uit hiervoor
 
 
 
 
set10-image2
 
 
Ruda gesels
 
...met vuurvreter Max du Preez. Luister vanaand.
 
Lees meer.
 
 
 
set10-image3
 
 
Geloof
 
Kan mens alles glo wat in die Bybel en Koran staan?
 
Lees meer.
 
 
 
 
 
RSG Kunstefees benoem vir 3e toekenning
 
 
RSG se Kunstefees is pas benoem vir ‘n tweede BASA-toekenning. Dié unieke kunstefees is reeds met twee pryse bekroon. Ons is baie trots.
 
 
 
LUISTER WEER
 
Die bestes van die week
 
As jy hierdie programme misgeloop het, kan jy steeds jou kennis uitbrei.
 
set10-image2
 
  #1 Groeipyne
 
 
 
Hoe praat jy met ‘n moeilike tiener?
 
set10-image7
 
#2 Gesondheid
 
 
 
Vergeet van slang-teengif.
 
set10-image8
 
#3 Regsake
 
 
 
Vrae oor regskwessies wat boere raak.
 
 
FLIEKRUBRIEK
 
Teaters toe die naweek
 
Leon van Nierop se pittige fliekresensies is elke Vrydagoggend op Monitor te hoor.
 
set10-image2
 
  Noem my Skollie = 9/10
 
 
 
Dié fliek is een van die indrukwekkendste Afrikaanse flieks.
 
set10-image7
 
  The 9th life of Louis Drax = 8/10
 
 
 
Ja, dié een is onthutsend, tydsaam en verrassend.
 
set10-image8
 
  The light between oceans = 8/10
 
 
 
Gaan kyk gerus na die aangrypende liefdesverhaal.
 
 
 
Kitsskakels
 
Dis maklik om RSG programme en skedules op die webblad te vind
 
 
image
 
RESEPTE
 
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
 
image
 
PROGRAMSKEDULE
 
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
 
image
 
SPORTPROGRAMME
 
Daar's elke dag sportprogramme
 
 
image
 
KIEKIES
 
Laai self foto's op Ooggetuie
 
image
 
BESTEL PROGRAMME
 
Bestel dit op CD by Radiopro of skakel (011)714-6886
 
image
 
POTGOOIE
 
Baie programme is op potgooi beskikbaar
 
 
Sien alles
 
 
TUIS  |  KONTAK | KANSELLEER